Back to Matric Dance

Matric Clients

Rated 5.00 out of 5 based on 5 customer ratings
(5 customer reviews)

5 reviews for Matric Clients

  1. Rated 5 out of 5

    Anna

    Stunning

  2. Rated 5 out of 5

    Sonnette

    Each dress is georgious

  3. Rated 5 out of 5

    Anka

    Thank you I looked and felt like a princess

  4. Rated 5 out of 5

    Abigale

    Thank you so much!
    You made me feel like an absolute princess in the dress you made me xxx

  5. Rated 5 out of 5

    Eljani

    Eljani Grobbelaar is feeling blessed with Marnus Grobbelaar and 8 others.
    October 15, 2017
    Enige meisie se droom is om prinses mooi te wees en dit veral op een van die belangrikste dae in hulle lewe!😱❤

    Baie dankie aan elke een wat n rol in die spesiale dag van my gespeel het en alles moontlik gemaak het! 😇❤

    Mamma en Pappa! Alma Venter Grobbelaar Peet Grobbelaar Wow al die moeite wat in gesit is net vir my! Al die ondersteuning, al die liefde en al die geduld! Ek is bitter baie lief vir julle!😘 en dankie vir alles!

    My loveyyyy! Jaco van Biljon jy het supppper handsome gelyk 😉😍..!! Dankie dat jy saam my Fotos geneem het en hulle baie mooi gemaak😁💑 I loveeeeeee you MY babaQiimensie😘

    En dan n groot dankie aan Cathleen Cloete wat my Fotos vir my geneem het! Kan nie wag vir die eind resultaat nie😁, Teresa Fivaz vir die maak van my prentjie mooi rok❤..

    En dan Elret Steyn werklik baie dankie vir die mooi maak van my gesig en hare 😍😁❤! Ek waardeer dit werklik opreg!😘

    Dankie aan almal vir die rol in my aandjie😇❤ Peet Grobbelaar Marnus Grobbelaar Elmia Janse van Rensburg! Nicole Erasmus dankie dat jy my “date” was, jy het werklik asemrowend gelyk😍!

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *